Search
  • U-skool/ U-school

Dankie Grendeltyd


Daar is 'n paar dinge wat grendeltyd ons geleer het.

`n Paar belangrike lesse


1. Daar is blykbaar nie 'n limiet aan hoeveel Youtube videos ons klein lyfies kan kyk sonder om verveeld te raak nie.


2. Ons kinders is veiliger, rustiger, gemakliker en meer hulself by die huis.


3. Dis lekker om ons kinders by die huis te hê.


4. Ons is nie almal onderwysers nie en dit is nie so maklik om 'n onderwyser te wees nie.


Al is daar baie frustrasies en kommer wat met hierdie onsekere ekonomiese situasie gepaard gaan moet ons aan hierdie lesse vasklou. Sodat ons in die toekoms 'n

BETER -NORMAAL kan skep.

In ons huise en in ons samelewing.




14 views

Recent Posts

See All

Lockdown Lifehacks

We are 46 days in and it seems like we are not getting any better at this. Yes, it is hard to be a full time remote-whatever, housekeeper, gardener, chef, teacher, wife and mother. Yes, we are all str

+27640024809

  • Facebook

©2020 by U-Skool / U-School. Proudly created with Wix.com