U-SKOOL

U kind. U keuse.

Gehalte, video-gesbasseerde afstandsonderrig en tuisskool ondersteuning vir Grondslagfase Gr 1-3.

Studying on a Computer

ONS VISIE

Ons glo dat leer, mees effektief,  in 'n natuurlike, liefdevolle omgewing plaasvind. Ons glo dat kinders die veiligste, gemaklikste en gelukkigste in hul eie huise is. Ons video gebasseerde lesse laat elke ouer toe om hul hande vry te hou terwyl hul kinders die nodige vaardigehede aanleer.

U besluit waanneer, waar en hoe vinnig U kind deur Suid-Afrika se KAVB (CAPS) kurrikulum werk.

ONS MISSIE

Om onderrig te fasiliteer aan ouers wat blangstel in tuisonderrig, maar nie self die tyd het om hul kinders te leer nie.


ONS LESSE

Is kort, interaktiewe videotjies wat saam met digitale werkkaarte en die departementele Reënboog-werkboeke gebruik word om die Suid-Afrikaanse KAVB (CAPS) oor te dra.


OUERBETROKKENHEID

Is beperk tot bekenstelling van die program met die aanvang daarvan. Sodra die leerder vertroud is met die prosedure is hul instaat en veronderstel om op hul eie met die lessies aan te gaan.


ASSESSERINGS EN VORDERINGSVERSLAE...

Formele en informele assesserings geskied elke Vrydag en daar word 'n vorderingsverslag uitgereik aan die einde van elke kwartaal.

Image by Allen Taylor
Boy Reading Tablet
Image by Ben Wicks
A Boy and His Tablet Device
Girl Playing with Tablet
Child In Hospital Bed

+27640024809

  • Facebook

©2020 by U-Skool / U-School. Proudly created with Wix.com

Image by Allen Taylor